Wouter van de Venter

Wouter van de Venter is ‘n liedjieskrywer, kitaarspeler & sanger. Hy het treffers vir verskeie kunstenaars geskryf, landwyd en internasionaal opgetree, ​Laurika Rauch​ op kitaar begelei en hy was een van die oorspronklike lede van die kitaarsensasie ​Ses Snare​.

Wouter van de Venter


Get a Quotation