Vigeniëa Payne

Vigeniëa Payne is ‘n sangeres & liedjieskrywer uit die Weskus. Haar vertonings is ‘n mengsel van haar oorspronklike musiek asook ‘n verskeidenheid van ‘covers’ in verskillende style & genre’s.

Vigeniëa Payne
Vigeniëa Payne

Get a Quotation