Amoré

Amoré is ‘n sangeres van die Kaap provinsie, Suid Afrika se eie “Bonnie Tyler” sal die gepaste beskrywing wees vir haar asemrowende stem. Sy is bekend vir haar treffer-liedjie “Dis Lekker By Die See” wat die Nr 1 posisie op verskeie Radiostasies vol gestaan het.

amore
Amoré

Get a Quotation